TO RENT

To Rent


Xanadu Life Style aftree vir 50 jr en ouer Ruim 2 sk. Studeer/k. 2 Badkamers. Oopplan sit eet/k kombuis. Groot sonnige stoep met ingeboude braai. Dubbel motorhuis. R9 500 per maand. Heffing ingesluit. Eie water & elek. meter. Beskikbaar 1/10/2017. Skakel Bennie 082 338 3977 - DL002686


Drakensberg Sun Hotel Self Catering (Restaurant available) 4 x Adults & 2 x Children 15 - 22/9. Only R7000 Contact Johnny @ 0832686616 - DL002691


Te Huur: 1 slaapkamer en-suite met oopplan sitkamer/kombuis eenheid te huur in Schoemansville. Gebruik van gesamentlike swembad en parkering. R3,900-00 per maand water en ligte ingesluit, deposito betaalbaar, beskikbaar vanaf 1 Okt 2017. Skakel Rean by 072 136 2419 - DL002700


Xanadu Life Style Village Ruim oopplan huis, 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage. R11 000 p/m. Heffings ingesluit. Persone ouer as 50 jaar. Kontak: 083 376 1906 / 083 309 8540 - DL002706


Te Huur: Bachelor`s flat te huur in Schoemansville R3 500 water en elektrisiteit ingesluit. Geen troeteldiere. Bennie: 083 327 3978 Clarinda: 076 151 6005 - DL002638


Te Huur: Ruim 1 slk ws te huur Florapark. Dubbel toesluit mh. Alarmstelsel. Groot gemeenskaplike swembad. R4500 + R4500 deposito. W+L ingesluit. Geen kinders of diere. Kontak: 082 922 4340 - DL002632

Top