Dandre tweede

Dandre Allers, ‘n lid van Magalies Park Gholfklub, het tweede plek in die seuns onder 13 B-afdeling behaal tydens die onlangse Bridgefund Junior Series GNGU-toernooi by Wingate Country Club.

Dandre Allers