Drie mense is ernstig beseer toe twee voertuie Sondag kop-aan-kop op die Letlhabile-pad by Brits gebots het. Hartbeespoort Emergency Medical Rescue (HEMS) het die pasiënte op die toneel gestabiliseeer voor hulle na ‘n hospitaal in Brits vervoer is.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident