Een persoon is ernstig beseer toe ‘n voertuig Maandagoggend ongeveer 10:20 op die kabelspoorpad in Hartbeespoort gerol het. Die persoon is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer vir behandeling.