Die bestuurder van ‘n motor is beseer toe hy Vrydag op die R511 buite Brits beheer oor die voertuig verloor en ‘n kragpaal getref het.

Hy is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.
Hy is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.