Een persoon is dood toe ‘n kar Sondagaand op die N4 Pampoennek by die Randburg-afrit gerol het. Nog drie persone het ligte beserings opgedoen. Die oorledene is op die toneel dood verklaar.
(Foto en inligting: HEMS)

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award