Een persoon is dood en nog een ernstig beseer toe ‘n bakkie Saterdag op die R556 naby Brits gerol het. “Die ernstig-beseerde persoon is per ambulans na ‘n hospitaal in Brits vervoer,” het Leandre Spies, woordvoerder vir Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) gesê.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident