‘n Motoris is dood toe hy Saterdag vermoedelik beheer oor ‘n bakkie verloor en die voertuig op the R511 buite Brits gerol het.

Hy is deur paramedici van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) op die toneel dood verklaar. Niemand anders is in die ongeluk beseer nie.