Een persoon is ernstig beseer toe drie karre Vydagaand in Beethovenstraat in Hartbeespoort gebots het. Die beseerde is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer.