Een ernstig na trokongeluk

‘n Persoon is Donderdag kritiek beseer na ‘n botsing tussen ‘n voertuig en ‘n trok op die R511 by Brits. Paramedici van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het lewensondersteunende behandeling op die toneel toegepas tot die pasiënt met ‘n noodhelikopter na ‘n hospitaal in Johannesburg gevlieg is.
(Foto en inligting: HEMS)