Hoërskool Hartbeespoort se diensraad, VSR en Interact-klub het die insiatief geneem om eksamenoorlewingspakkies saam te stel. Elke graad is gevra om skryfbehoeftes en eksamen-noodsaaklikhede soos koffie, warm sjokolade en sokkies skool toe te bring.

Van links is Eloise Shelly, Stephan van der Colff, Carissa Cronje en Elli Kruger.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident