GHS se beste atlete

Dié leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is as die skool se beste baan- en veldatlete aangewys.

Van links is Runé van Staden, PC Botha, Casandra Marshall, Minante Jonker en Ruben Barnard