Vier kranige tennisspelers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, Janique Beeslaar, Rhiley Brink, Clara Jonker en René Truter (afwesig op die foto), het onlangs aan die Bojanala Tennisliga deelgeneem en na die Noordwes-finaal deurgedring. Janique, Rhiley en René het 17 Oktober in Klerksdorp gaan deelneem en derde geëindig. Die skool is baie trots op hulle!

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident