Leerlinge van die Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het verlede week Wêreld-Boekdag gevier.

Schoemies kon aantrek soos hul gunsteling boekkarakters en boeke was vir slegs R5 te koop!