Gimnaste van Active Gymnastics in Hartbeespoort is deel van die Noordwes-gimnastiekspan wat binnekort aan die Suid Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe sal deelneem. Die gimnsate is agter, Bliss Chatukuta, Milan Geldenhuys, Sadie Knox, Leane van der Merwe, Madelize Coetzee, Hailie Bronkhorst, Connor de Bruin, en voor,
Jade Wright, Kornel Broodryk, Jake Wadeley, Wouter Dubery, Diettrich Schutte en Janneman Dubery. Geluk!