Goeie sport by GHS-vriendskapsbyeenkoms

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs vriendskaplike wedstryde teen Laerskool Mooirivier op tuisgrond gespeel. Leerders en ouers het die rugby- en netbalwedstryde terdeë geniet.