Vir honderde kleingoed, was Maandag die begin van hul skoolloopbaan. Met min trane, en gewapen met hul potlode en boeke – en natuurlik maskers – het die nuwe Graad eentjies hul eerste dag met entoesiasme aangepak. Hier is Laerskole Broederstroom en Generaal Hendrik Schoeman se nuwelinge. Kyk volgende week vir nog foto’s van ander skole in ons omgewing.

Also Read:

  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident
  • Categories: Crime, News
    Hartbeespoort man shoots mother and daughter
  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage