Warning: Attempt to read property "post_content" on null in /usr/www/users/kormogrrya/wp-content/plugins/td-composer/legacy/common/wp_booster/td_menu.php on line 202
Hoërskool Hartbeespoort-leerder, Gustav Kruger is as dié beste redenaar by die ATKV-redenaarskompetisie in die Graad 10-12 groep aangewys. Mienke Janse van Rensburg het ‘n sesde plek verower.