Hoërskool Hartbeespoort se sagtebalspeler, Keon de Wet, in aksie teen Hoërskool Wagpos. Hoërskool Hartbeespoort se o16- en eerstespan het behoorlik die balle teen Hoërskool Wagpos gemoker. Beide sagtebalspanne het hul wedstryde oortuigend gewen. Die o16-span wen 8-0, en die eerstespan wen 18-1.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident