Hartbeespoort-leerders neem provinsiaal deel

Hoërskool Hartbeespoort spog met ‘n hele klomp leerders wat gedurende die komende skoolvakansie Noordwes tydens ‘n verkeidenheid kampioenskappe sal verteenwoordig.

Die skool is uiters trots op dié presteerders, sowel as die SA lewensredders, skopboksers en tennisspelers wat ook die provinsie onlangs by SA-kampioenskappe verteenwoordig het.