
Hoërskool Hartbeespoort se eerste krieketspan
Hoërskool Hartbeespoort se eerste krieketspan het die afgelope naweek die Wagpos-span met ses paaltjies geklop. Die span het nou ‘n plek in die Noordwes o/19A-finaal.
Hartbeespoort speel eerskomende naweek in die finaal teen Hoërskool Wolmaransstad. Die span is:
Voor: Mnr Hendri de Vos, Suri Maharaj (tellinghouer), mnr Willie Fullard
Agter: Jayden Jacobs, Nicholas Kleinsmith, Daniël Bothma, Lowick van Heerden, Jude Trimm, Conrad Loubser (kaptein), Ruben van Rooyen, Stephan Bossert, Keanu Steyn, Christiaan Putter, Deep Parbhoo en Abu Odedara.