Hoërskool Brits het verlede week die nuwe dienskomitee vir 2022 aangekondig. “Ons staan bankvas, of eerder koersvas, agter julle en weet beslis julle gaan ‘n sukses maak van hierdie belangrike taak wat julle in die skool vervul,” het die skool gesê.

Die dogters is Anneke de Jager, Karin Harvey, Ané Janse van Rensburg, Emily-Jane Mc Alpine, Clarize Meintjies, Ntombi Ndamase, Clarissa Otto, Ankia Pretorius, Rochelle Stander, Jani Swanepoel, Kayla Swanepoel, Lianke van der Walt en Shenique Verryne.
Die seuns is Jamie-Lee Codison, Morné Combrinck, Zakhele Dlamini, Braam du Toit, Dylan Holloway, Henriaan Hurn, Marco Janeke, Ian Lourens, Kobus Mc Alpine, Pieter Mc Alpine, Philip Mostert, Isaac Muchanga, CJ Nel, Ian Nel, Franco Pretorius, Cules van der Walt en Willem van der Westhuizen.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident