Die Gasvryheidstudiedepartement van Hoërskool Brits het die lede van Brits Vroue Landbou Unie uitgenooi om hulle maandelikse byeenkoms, by se skool se restaurant te hou. Die VLU-lede was dit eens: die kos was uit die boonste rakke. Op die foto is die leerlinge saam met hul onderwyser (middel), Cherine Olivier, en lede van die VLU, Sandra Strydom (voor) en Neeltjie Louw (agter).
Vir meer inligting oor die tak se volgende vergadering op Woensdag 14 April 2021, kontak Kitty by 082 564 0918.

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award