Hoërskool Brits presteer weer

Hoërskool Brits spog met ‘n 98,2% slaagsyfer met 116 van die 118 kandidate wat slaag. Daar was 143 vakonderskeidings met ‘n graadgemiddeld van 61,53% en 72,88% universiteitsvrystelling.