Hoërskool Brits se jaarlikse prysuitdeling

Die Hoërskool Brits het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling gehou en hierdie graad 12-leerders is vereer. Henry Pentz ontvang die Arian Opperman trofee-Duxleerder, Corlia Rheeders het bestuursraad trofee gekry-veelsydigste leerder akademiese, sport en kultuurgebied, Simonique Potgieter het bestuursliggaam trofee gekry-veelsydigste leerder in kultuur, Tiaan Janeke het die Frank Waring trofee gekry-sportman van die jaar en Chané Chambers het Joyce Waring trofee gekry-sportdogter van die jaar. Op die foto’s is hulle saam met mnr Hardus du Plessis (Hoërskool Brits hoof)