Hoërskool Hartbeespoort het die nuwe hoofleiers vir 2021 aangewys.
Hulle is van links voor Dewald Potgieter (onderhoofseun sport), Mmberengi Mavula (deputy head boy service), en agter, Lize van Heerden (diensraadvoog), Chanté Mostert (onderhoofdogter sport), Marko Willemse (onderhoofseun kultuur), Eloise Shelly (hoofdogter), Stefan van der Colff (hoofseun), Elli Kruger (onderhoofdogter kultuur), Vanja Blignaut (onderhoofdogter diens), Rudi van Staden (diensraadvoog).