Hoërskool HBP rugby se puik oorwinning

Hoërskool Hartbeespoort se onder 14 rugbyspan het Hoërskool Wonderboom met 55-5 geklop in ‘n wedstryd verlede naweek.

Stephan Bossert in aksie