Twee graad 10 leerders van Die Hoërskool Wagpos, Lucelle Erasmus en Diannè de Bruyn, het pas hul Noordwes-kleure by SACOPA (The South-Africa Championships of Performing Arts) ontvang. Hulle sal van 20 tot 29 Maart 2020 die provinsie op nasionaal vlak verteenwoordig.
