Imke Krige, ‘n leerling van die Mountain Cambridge School, is een van 10 Suid-Afrikaanse sprekers wat deur Talent Africa genooi is om aan die finaal van ‘n groot internasionale publieke redenaarskompetisie in Ierland deel te neem.