Janko van der Merwe (17)

Janko van der Merwe (17)

Die talentvolle jong gholfspeler, Janko van der Merwe (17) van De Wildt, het die Nomads Noord en Suid junior gholfkampioenskappe onder 19 by op die Pecanwood-gholfbaan gewen. “Dit was een van my groot doelwitte dié jaar,” sê hy.
Janko is verlede jaar as Suid-Afrika se onder-17 kampioen aangewys en is ook in die “Golf RSA Junior National Squad” ingesluit. Dit is sy eerste onder 19-oorwinning. Sy groot droom is om die nommer een gholfspeler in die wêreld te word.

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award