Jacqueline Meyer, ‘n Graad 12-leerder by Die Hoërskool Wagpos het aan die FM 90.5-kompetisie, Jou Groot Talent, deelgeneem en baie goed presteer. Sy het A++ in die redenaarsafdeling behaal en A+ in drama.