Hou die televisiekassie dop vir twee jong talentvolle akteurs van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman wat eersdaags op die Via kanaal 147 Dstv te sien sal wees.

Anabel du Plessis (Graad 1) en Danelle Dippenaar (Graad 6) tree saam met Izak Davel in ‘n kortverhaal op die kassie op.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident