Joshua wen silwer in Mauritius

Joshua de Kock (10) van Hartbeespoort het ‘n silwer medalje in Kata en brons in Kumite “Free Fighting” verower op die Indo Pacific Karatetoernooi in Mauritius waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het. Hy het meegeding teen deelnemers van lande soos AustraliĆ«, Japan, China, Duitsland en Rusland.Joshua de Kock (10) van Hartbeespoort het 'n silwer medalje in Kata en brons in Kumite "Free Fighting" verower op die Indo Pacific Karatetoernooi in Mauritius waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het. Hy het meegeding teen deelnemers van lande soos AustraliĆ«, Japan, China, Duitsland en Rusland.