Keorapetse Matau is Hoërskool Brits se Duxleerling vir 2021!

Keorapetse het skoonskip gemaak met toekennings in Afrikaans, Engels, Lewenswetenskap, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Alpha Wiskunde en Ingenieursgrafika en Ontwerp. Hy het ook Akademiese Erekleure ontvang en trofeë vir Wiskunde en Lewenswetenskap. Geluk Keorapetse.

Also Read:

  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident
  • Categories: Crime, News
    Hartbeespoort man shoots mother and daughter
  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage