Brits Rolbalklub nooi oud en jonk uit om by hulle aan te sluit en saam te kom rolbal speel. Die klub het tans ongeveer 40 aktiewe lede en daar word elke Dinsdag 10:00, Donderdag 08:30 en Saterdag 13:30 balle gerol. Die ‘Rolbalbesigheidsliga’ speel elke tweede Dinsdagaand vanaf 18: 00. Dié span bestaan uit plaaslike besighede asook boere uit die omgewing. die rolbalklub neem ook aan provinsiale toernooie deel. Belangstellendes kan Magda Kotze 082 5857677, Hannes Claassens 060 6398239 of Mauritz van den Heever 082 553 0813 kontak vir meer inligting.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident