Laerskool Sanddrift nuwe onderwysers

Laerskool Sanddrift het twee nuwe onderwysers, juf Robyn Wallis (Graad 2) en mnr Bertus Pretorius (graad 4-7).

Juf Robyn Wallis (Graad 2) en Mnr Bertus Pretorius (graad 4-7)