Hoërskool Hartbeespoort se landloopatlete, Anouk van der Walt en Olebogeng Leketi het tydens die onlangse Noordwes-Noord landloopwedstryd gehardloop dat die stof staan. Anouk het die 4 km wedloop in Zeerust met ‘n tyd van 00:15:26 gewen en Olebogeng Leketi het sesde plak in die 6k m wedloop in Tsitsing met ‘n tyd van 00:22:51 behaal.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident