Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se landloopatleteLaerskool Generaal Hendrik Schoeman se landloopatlete is op pad na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Die skool wens die leerders geluk wat gekies is om aan die kampioenskappe van 14 September tot 17 September deel te neem. Die atlete is agter, JD Jordaan, mnr Leonard Denysschen, afrigter; juf Yolande Basson, Sadie Bothma, Olivia Rossato, en voor, Dawie Janse van Rensburg, Juan van Vollenhoven, Elmien Kriek, Arun Keshav en Janina Badenhorst.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident