Meerhofskool se eerste Lip Sync Kompetisie het met groot sukses plaasgevind. Leerders het behoorlik die lippe laat klap met die Lip Sync van hulle gunsteling liedjies. Bonginkosi Kohza en Dineo Mokhwae het met die gesogte Milly Vanilli Wisseltrofee weggestap.

Tshegofatso Sale en Trevor Gavhiyau

George Smith, Angela McDonald, Osego Dilawane en Tshediso Mawela

Tjaart du Plessis, Kago-Entle Moatshe en Burger Fourie

Bonginkosi Kohza en Dineo Mokhwae