Leerders maak skoonskip in rekenaarskompetisie

Kaelee du Preez van Laerskool Olienpark het weggestap met ‘n welverdiende tweede plek by die Kansvatter-redenaarskompetisie. Chanel Fourie van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het ‘n derde plek verower. Albei is studente van Pauli van Niekerk se Gladdebekke redenaarskool in Hartbeespoort.