Luca oorheers by Waterborn junior liga

Luca Otto van Laerskool Brits het Sondag 19 Januarie by die Waterborn junior liga in Midrand geswem. Hy verwerf eerste, tweede en derde plek.

Luca Otto