Maskers vir wesies

Lorna Greyling, Hartbeespoort se voormalige Mev Afrika en stigter van die nie-winsgewende WomanMpower-welsynsorganisasie, en Mej Hartbeespoort-verteenwoordigers het verlede week ‘n weeshuis in Mmakau besoek om vir die kinders maskers en broodnodige kos en ander benodighede te oorhandig.

“Dankie aan Plastic Omnium van Brits wat bygedra het om die kinders te kon help,” sê Lorna. Lorna en haar span is ook tans besig om ‘n groentetuin by die weeshuis te vestig.

ALSO SEE: Over 6 000 meals handed out during food drives