Medaljes vir HBP by NW 13/03/2020 Hoërskool Hartbeespoort se dogterswemspan het derde plek behaal by die Noordwes skoleswemkampioenskappe. Die swemspan het die medaljes ingeryg en vyf goud, 11 silwer en twee brons medaljes verower.