Meerhof-leerder samel fondse in vir kanker

‘n Matriekleerder van Meerhofskool, Alex van der Merwe (voor in die middel), het eie initiatief geneem en ‘n fondsinsameling ten bate van kanker gehou.

Hier is hy saam met ander leerders, juffrou Carin Grobbelaar (links) en Adel Potgieter en Nicole Roos van Cupcakes 4 Kids with Cancer aan wie die fondse oorhandig is.