Leerders van Meerhofskool het verlede week ‘n vroeë Kersfees gevier met ‘n Kersparty en kontantskenking van Rosslyn Enclosures Manufacturers.

Die maatskappy het die skool ondersteun met ‘n R12 000 skenking en ‘n Kersparty en geskenkpakkie vir elke leerder. Dit is deel van dié maatskappy in Rosslyn se jaarlikse inisiatief om minderbevoorregte kinders en bejaardes te help.

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award