Wiltron Agencies, ‘n besigheid van Midrand, het twee nuwe rolstoele aan die Meerhofskool geskenk.

Die skool bedank mnre Willem Liebenberg en Herman Liebenberg wat die stoele oorhandig het. Saam met hulle is Keneilwe Rapitso.

Also Read:

  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits
  • Categories: News
    Local flower wins another international award