Meerhofskool se hoofleiers vir 2022 het reeds hulle staal gewys gedurende die besige eerste kwartaal met vele inisiatiewe om leerders ook ‘n bietjie te laat vergeet van die akademie. Voorwaar ‘n wenspan.