Meerhofskool het verlede week ‘n groot aantal blikkieskos van Bosveld Stereo ontvang vir minderbevoorregte huisgesinne wie se kinders hier skoolgaan. Angela McDonald (voor), Larissa Knoetze, Gannon Swanepoel, Giovannie van den Berg, Sonja Geldenhuys, Johan Balt en Amogolang Mothibi het die blikkieskos namens die skool ontvang.

Also Read:

  • Categories: Crime, News
    Hartbeespoort man shoots mother and daughter
  • Categories: News
    Refentse residents again drowning in sewage
  • Categories: News
    Businesses rally together to improve and restore Brits