Leerders van Meerhofskool het 'n week se avontuur by Thaba Morula beleef.Leerders van Meerhofskool het ‘n week se avontuur by Thaba Morula beleef. Groot pret en plesier was aan die orde van die dag. Leierskap, samewerking, spanwerk en besluitneming was van die vaardighede wat tydens groep- en spanbouaktiwiteite gekweek is. Die leerders is voor van regs, Sonja Geldenhuys, Aidan Smit, Minke Nel, Jarco Erasmus, Mieke Momberg, Phillip Kotzee, middel van regs, Angela McDonald, Terrence Mokadi, Leeway Chinaka, Dianne van Tonder, Kabo Ntele, Oarabile Moalusi, “Bumblebee” (fasiliteerder). en agter van regs, Keletso Mokolanyane, Ane Stander, Larissa Knoetze Lizandre roode, Onkarabetse Phalatse, Kgothatso Mahlangu, Giovanni van den Berg, Dylan Kroon, “Sister T” (fasiliteerder), Thoriso Maponyane, Kaylie Claassen, Juandre Jooste, Ruan Myburg, Xander Smit en Raynhardt Coetzee.

Also Read:

  • Categories: News
    Plaaslike vlieënier sterf in vliegtuigongeluk
  • Categories: News
    Husband in court after fatally shooting wife, stepdaughter
  • Categories: News
    Eleven miners die, 75 injured in mine accident