‘n Motoris is beseer toe sy bakkie Maandagoggend op die R511 gerol en op sy dak in ‘n land tot stilstand gekom het.

Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het die beseerde motoris op die toneel gestabiliseer voor hy na ‘n hospitaal in Brits vervoer is.